Maya Kazan

Maya Kazan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, regisseuse, en skryfster
Aktiewe jare 2008–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Maya Kazan (gebore 24 November 1986) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Stake Land (2010) en Frances Ha (2012), en in die televisiereeks Z: The Beginning of Everything (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy